Die Hoërskool Gimnasium Paarl se eerste span in meisieshokkie het aan die Cape Town International Festival deelgeneem. Die meisies het derde geëindig. Arisha van Niekerk is as top-doelskieter van die toernooi aangewys.


Gimmies meisieshokkie in die top 3

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article