Die vallei maak hom gereed vir nog ’n groot skole-derby wanneer Klein Nederburg en New Orleans Sekondêr mekaar Saterdag in Faurestraat pak. Op die foto is van links Klein Nederburg se eerstepanrugbykaptein Adneizie Allies en die New Orleans-kaptein Ashiq Adams. By hulle is die sjampanjenooiens Mej. KN: Jamie-Lee Klaasen en Mej. NOSS: Dimpho Mtamzeli. Foto: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

Derbytyd vir KN en NO

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article