Die Hoër Meisieskool La Rochelle se o.14A-netbalspan het na die Suid-Afrikaanse Hoërskole-kampioenskap, wat van 10 tot 13 Augustus in Gauteng plaasvind, deurgedring. Agter van links is Theresa Botha, Minette Retief, Mandy Hermanus (afrigter), Tiana Meyer en Ninke Coetzee. Voor is Hayley Calitz, Lisa Snowball, Cornelia Kotze en Zumari Barnard. Dané Meintjies en Wanya Andrews (spanbestuurder) was afwesig toe die foto geneem is.


La Rochelle-netbalspan deur na SA’s

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article