Die bloutrein van Bergrivier Sekondêre Skool het die naweek in die Boland-stadion geskiedenis gemaak toe hy Wellington Sekondêr met ’n reusagtige 81-17 in hul derby-wedstryd geklop het.