Die Hoër Landbouskool Boland speel Saterdag teen die Hoër Landbouskool Oakdale op Riversdal in wat ’n titaniese stryd behoort te wees. Al twee spanne speel vanjaar uitstekende rugby met Boland Landbou wat algeheel vyfde op die skolerugby-ranglys is. Bo pronk hul hoofdirigent Dewald Swart saam met Mej. Boland, Shelby Rosslee, en die eerstespankaptein, Albie Bester. Foto:


Landbouers ploeg Saterdag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article