Paarlzicht Primêr se o.13-sokkerspan het op Woensdag 2 Augustus in ’n tuiswedstryd teen Orleansvale Primêr gespeel. Hulle het met ’n eindtelling van 6-0 gewen. Ander sokkerspanne van Paarlzicht, wat ook teen Orleansvale gespeel en gewen het, is die o.9-span met ’n telling van 1-0 en die o.11-span met ’n telling van 3-0. Op die foto is Paarlzicht se o.13-span.
Hulle weet hoe om ’n bal te skop!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.