Die Groot Drakenstein-polisie en Stellenbosch se verkeers- en brandweerdienste asook die Kaapse Wynland-karateklub het Donderdag (17 Augustus) ’n loopbaandag en skoolveiligheidsdag by P.C. Petersen Primêr in Kylemore gehou. Verskeie opvoedkundige demonstrasies is vir die leerders aangebied. Die fokus was op padveiligheid, noodveiligheid, boelie en misdaad.

Credit: SYSTEM

Kinders leer oor veiligheid

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article