Paarl se polisie benodig die bystand van die publiek met enige inligting oor ’n peperduur Epic S-Works-fiets ter waarde van ongeveer R240 000 wat in Julie uit ’n woning in Pastorielaan, Sentraal-Paarl, gesteel is. Geen arrestasies is gemaak. Enigiemand met inligting word gevra om die ondersoekbeampte, sers. Calvin Davids, by 021 807 4076 te kontak.Foto:

Credit: SYSTEM

Fietsbaas soek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article