Die broer en suster Keenan en Tatum Kirchner van Wellington, wat onderskeidelik skoolgaan by Hugenote Hoër- en Hugenote Laerskool, het onlangs deelgeneem aan die South African Okinawa Goju Ryu Karate Association se nasionale karatekampioenskap. Keenan het ’n bronsmedalje verower in die seuns o.17-afdeling, terwyl Tatum ’n goue medalje verower het in die meisies o.14-afdeling.


Boet kry brons, sus kry goud

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article