Paarl Post se advertensiebestuurder, Ilse Fourie, is verlede week by Media24 se jaarlikse Legends-prysuitdeling as Advertensiebestuur­der van die jaar aangewys. Bo is sy by Minette Ferreira (Media24 se uitvoerende hoof Leefstyl en Nuus).Foto: ER Lombard/Gallo Images


Paarl Post se Ilse is die beste

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article