Paarl se Kurt-Lee Arendse het Sondagaand weer ’n prag-Springbokdrie gedruk toe die Bokke hul Rugby-Wêreldbekeraanslag in Marseilles, Frankryk, teen Skotland begin het. Dit blitsige vleuel se spoed was weer duidelik toe hy ’n dwarsskop van sy losskakel, Manie Libbok, agterna gesit het en veilig in die hoekie gaan druk het. Nog ’n Paarlse speler, die oud-Boishaaier Frans Malherbe, het goeie verdediging vir die Bokke gebied.Foto: Getty Images


Ons eie rugbyheld

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article