Paarl Post het die afgelope Vrydag (15 September) die Silwerkruin-ouetehuis in Wellington besoek en ’n dag saam met die inwoners geniet. Agter van links is Arlene Nyman (advertensies), Zeta Barnes (ontvangs), Jaydene Sampson (advertensies), Ilse Fourie (hoof van advertensies), Dewald Collins (advertensies), en Chantélle Hartebeest (joernalis). Voor sit Lisa Loubser en Susan du Toit (albei inwoners van Silwerkruin).Foto: Jana Scheepers


Paarl Post besoek Silwerkruin

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article