Tyron Adams (31), wenner van die 2023-Shoprite-Checkers-kampioenskap-boerewors-kompetisie, het sy wenwors Vrydag (22 September) op sy tuisdorp by Checkers Welgeleë Plein in Wellington gebraai ter viering van Erfenisdag, wat Sondag oor Suid-Afrika heen gevier is. Tyron se wenwors is nou by Shoprite-Checkers te koop.Foto: Chantélle Hartebeest


Wenner braai sy wenwors!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article