Die Wynland-gimnastiekklub is baie trots op hul 33 jong gimnaste wat aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap deelneem. Die kompetisie word tans by die Matsport-sentrum in Centurion gehou en eindig op 7 Oktober. Hierdie gimnaste het aan die Cape Winelands-distrik se kampioenskap asook die Wes-Kaapse kampioenskap deelgeneem. Hulle is in die Wes-Kaap-span opgeneem en verteenwoordig die provinsie by die Suid-Afrikaanse gimnastiekkampioenskapFoto: .
Wynlanders trots op dié 33
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.