Die gemeente Christian Restoration Church Wellington het sy eerste debutante-geselligheid die afgelope naweek gehou. Die wenners was Aimee-Jade Smit en Ashlynn Cupido (middel), op die foto saam met die ander deelnemers en die hoofpastoor, Anzil Prins, en die Prins-gesin. Die gemeente het ook sy tweede bestaansjaar gevier.Foto:

Credit: SYSTEM Credit: SYSTEM

Pragtige debutante

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article