Dit is die begin van ’n nuwe hoofstuk en die matrikulante van die Noorder Paarl Hoërskool is gereed vir die groot eindeksamen wat Maandag (30 Oktober) begin. Bo verlaat die matrikulante van Noorder Paarl die skool verlede Vrydag (20 Oktober) op hul uitstapdag. Heel voor hardloop Nathan Williams.Foto: Chantélle Hartebeest
Nóú’s ons mos vry!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.