Die Hoërskool Paarl Gimnasium het onlangs die hoofleiers van Huis Mc Farlane vir 2024 aangewys. Van links is Wihan Kotzé (addisionele lid), Jan Koeglenberg (onderhoofseun), Kobus Blanckenberg (hoofseun), Zané Steynberg (hoofmeisie), Wilmie Meintjes (onderhoofmeisie) en Carla Oosthuizen (addisionele lid).


Huis Mc Farlane-leiers aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article