In een van die laaste groot Paarl- klubrugbyderbies van die jaar speel Young Peoples teen die Blues (Lower Paarl) Saterdag (28 Oktober) in die Faurestraat-stadion.

Die o.11’s skop om 10:30 af, die o.13’s om 11:15 en o.20’s om 12:20. Die tweedes se beurt is om 13:40, gevolg deur die veterane (40+) om 15:00.

Die eerste spanne in die dag se hoofwedstryd sal om 16:00 afskop.

Die koste vir volwassenes is R20, R20 per voertuig en kinders onder 18 betaal R10.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article