Grant van Wyk (gr. 2, 8 jaar) van die Laerskool Courtrai, het onlangs aan die eindronde van die nasionale radikale redenaarskompetisie in Gauteng deelgeneem en onder die top-5-sprekers vir die o.8-afdeling geëindig. Die skool is verskriklik trots op Grant.
Grant voer debat
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.