Libhongo Madlebe, ’n matrikulant aan die Hoër Meisieskool La Rochelle, het onlangs beeldskoon gelyk toe sy haar matriekafskeid by die Ashanti-landgoed in die Paarl bygewoon het. Sy gaan volgende jaar regte studeer aan die Noordwes-universiteit in Potchefstroom.Foto: Our Own Studio


Spoggerige afskeid

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article