Nee, dis nie een van die seëvierende Springbok-rugbyspelers wat lekker wei ná hul oorwinning in Frankryk nie, maar eerder een van die baie loslopende diere wat in die Drakenstein-vallei wei. Hierdie boerbok is langs Sonstraalweg in Klein Drakenstein afgeneem.Foto: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM

Bokke wei tog te lekker

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article