Tydens Orleansvale Primêr se onlangse diplomaplegtigheid is Thyleo Williams (links) aangewys as die dux leerder vir 2023. Chloë Paulse (regs) het op haar beurt die prinsipale toekenning ontvang. Albei leerders is in gr. 7.