Leerders van Hugenote Laerskool het hul volle ondersteuning getoon toe ’n kankerbewusmakingsveldtog verlede Woensdag (15 November) by hul skool gehou is. Op die foto wys leerders hul ondersteuning ten bate van die liefdadigheid. Van links is Néhun April, Shady Kyster, Joshua de Kock, Ivan Weng en Liliso Mokhele.


Hugenote-leerders ingelig oor gesondheid en kanker

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article