Die Laerskool Courtrai se twee o.11-tennisspanne het onlangs aan die Hugenote-Top-Spinner-o.11-toernooi deelgeneem. Die seuns het tweede geëindig en die meisies het die toernooi gewen. Van links is Kyle Liebenberg, Roux Jansen van Rensburg, Münke Bloim, Mienke Troskie, Melandi van Eeden, Lara Schwabe, Van Rheede Potgieter en Stehan Malherbe. Al die leerders is in graad 5.


Laerskool Courtrai pronk met sy o.11-tennisspanne

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article