Atlete van die Laerskool Courtrai het onlangs aan die Lochnerhof- prestige atletiekbyeenkoms deelgeneem en pragtige prestasies behaal. Die volgende leerders het spesiale toekennings ontvang: Annemie du Plessis (gr. 6) het 12de beste prestasie van die dag behaal, Mia Janse van Noordwyk (gr. 5) het die beste prestasie van die dag verdien en Amina Ndlovu (gr. 4) het die 10de beste prestasie van die dag behaal.
Spesiale toekennings
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.