Tydens Paternoster se Strandfees verlede naweek is die Les Guerriers Jeugontwikkelingsakademie van Paarl-Oos as die o.13- en o.14-kampioenne in die raakrugby-toernooi (touchies) gekroon.