Die ACVV-Paarl-tak in Langstraat het op 30 November ’n selfverdedigingsklas aangebied waar die Titans-sportakademie van die Paarl ’n aantal vroue geleer het hoe om hulself teen fisieke konflik te verdedig. Dié gratis sessie is gereël gedurende die wêreldwye veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders. Op die foto oefen ’n deelnemer aan die selverdedigingsklas ’n paar bewegings wat die afrigters demonstreer het.Foto: Jana Scheepers
Vroue leer oor selfverdediging
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.