Groot vreugde vir vele is die afgelope naweek in Wellington en Paarl se middedorpe opgedis met die onderskeie Liggiefeeste wat plaasgevind het. Bo geniet ’n Paarlse gesin die liggieskouspel in Lady Greystraat.Foto’s: Ernest Kilowan