Die atletiekseisoen is in volle gang op die Daljosafat-stadion in die Paarl. Verlede naweek was dit die laerskole se beurt om in versengende hitte tydens die Paarl Laerskole-uitnodigings-atletiekbyeenkoms op Daljosafat teen mekaar mee te ding. Links is die o.13-meisies op die baan in die 100 m-wedloop.Foto’s: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM

Laerskole ding mee

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article