Die Laerskool WA Joubert het onlangs sy graad 7 leerderleiers van 2024 aangekondig. Die hoofleiers sal op ’n latere tydstip aangekondig word. Die leerderleiers is (agter van links): Bianca Mostert, Tamryn Pieterse, Kyla van Rhyn, Chloé Lynch en Dylan Williams. In die middel is Tazkia Fortuin, Alicia Slabber, Kylie de Jager en Gianay Scheffers. Voor is Ayden Barnard, Calum Smith en Daniël van der Westhuizen.