Die Laerskool Courtrai het onlangs sy hoofleiers vir 2024 bekend gemaak. Rainer Mellet is aangewys as hoofseun en Anabelle Crafford as hoofmeisie. Die skool wens hulle alle sterkte toe met hul taak vir die jaar wat voorlê.


Rainer en Anabelle die hoofleiers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article