Bergrivier Sekondêr se atletiekspan is verlede Dinsdag (6 Februarie) as die kampioene van die Wellingtonskole se atletiekbyeenkoms by die Dal Josafat-stadion gekroon. Bergrivier het met ’n eindtelling van 697 gewen.

Credit: SYSTEM

Bergrivier bo!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article