Die sentrale deel van Paarl, wat eens die hartklop van die Paarl was, is ’n skreiende skande. Die middedorp is vervuil van misdaad en vullis, om net ’n paar probleme te noem.

Onlangs het nog ’n onderneming hier sy deure toegemaak – Total Sports. Dit los nou die dorp gevul met gemors- en Chinese winkels, waar baie van die winkeliers en hul families sommer binne-in die winkels ook woon.

Dis seker doelloos om te vra of die munisipaliteit hierdie monitor!


Jan Adams,

Paarl

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article