Die skole Klein Nederburg en New Orleans Sekondêr meet die naweek kragte op die krieketveld wanneer hulle hul jaarlikse krieket-derby hou. Die o.19A-kapteins, Thornton Morkel en Janeco Adams, is gereed vir aksie Saterdag om 10:00 op die Parysvelde. Foto: Ernest Kilowan

Hoërskole kolf, boul in derbystryd

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article