Die Helpende Hand (HH)-tak in die Paarl het onlangs sy eerste vergadering vir die jaar gehou. Beplanning vir projekte en programme om ’n groot verskil in die Paarl-gemeenskap te maak is by dié vergadering bespreek. Voor, van links, is Mariëtte Roos (assistent-streekorganiseerder van HH in die Wes-Kaap)

‘Helpende planne’

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article