“Dit is nie elke dag dat ’n mens ’n onderneming kry wat die ekstra myl stap nie. Ek het Saterdag- oggend Paarl Dierehospitaal gebel met ’n spesiale versoek om my ‘stoute bull terrier’ en sy seer voet te akkommodeer. Die personeel het op ’n baie besige Saterdag gewag totdat alle diere en eienaars weg was om ’n baie rustiger besoek te verseker. Baie dankie vir jul uitstekende dier-gesentreerde diens. Rupert gee julle ses sterre!Lesersbrief: Marietjie van der Merwe
,
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.