Likhuma Bolani, ’n leerder aan William Lloyd Primêre skool, het Saterdag (9 Maart) aan die Wes-Kaap-atletiekkampioenskap vir laerskole deelgeneem. Hy het die derde plek in die seuns o.12-verspring asook die tweede plek in die 150 m verwerf. Hy is in die Wes-Kaap-span vir 25 en 26 Maart by die nasionale byeenkoms in Limpopo opgeneem.
Bolani laat wiel
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.