Die Wes-Kaapse atletiekkampioenskap vir laerskole het Saterdag op die Dal Josafat-stadion plaasgevind. Mia Janse van Noordwyk (voor) van die Laerskool Courtrai het die 75 m- en 150 m-hekkieswedloop en die verspring vir o.12-meisies gewen.Foto’s: Ernest Kilowan


Wes-Kaapse atletiekkampioenskap vir laerskole gehou

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article