Vanaf Woensdag 20 Maart, kan sportliefhebbers uitsien na ‘n fees van netbal in die Paarl, wanneer die land se top skole-netbalspanne by Hoër Meisieskool deelneem aan die vyf dae lange Sportsmans Warehouse Netbalfees.
LAAI AF | Die Hoër Meisieskool Netbalfees: Volledige program
|
Share this post:




