Huis Andrew Murray in Wellington se vierde gholfdag is verlede naweek met groot sukses by die Wellington-gholfbaan gehou. Die wenspan was African Mutual Trust Company, tweede GVTEC, en derde Du Plessis & Hofmeyer Ing. Die wenspan is (van links) Erik Troost, Pieter Troost, Etienne Duvenhage en Ekhard Borman. HAM wil graag alle borge en spanne wat deelgeneem het, bedank vir hul bydraes tot ’n wonderlik dag, asook broodnodige geld vir die kinderhuis ingesamel.Foto:


African Mutual Trust wen Huis Andrew Murray se gholfdag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article