Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) het tydens Dalweide Primêr se leespiekniek, waar die hele skool in ’n geoormerkte tydgleuf lees vir genot, 200 leesboeke vir die skool se gr. 3-leerders geskenk. Dalweide Primêr waardeer die aktiewe betrokkenheid van die SBA by hul skool.


Boeke vir Dalweide se leespiekniek geskenk

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article