Die Go Wellington Family Festival het die afgelope Donderdag (21 Maart) op Menseregtedag by die Old Tannery in Wellington plaasgevind. Dit was ’n geleentheid waar oud en jonk hulself kon geniet met ’n verskeidenheid wyne, soos dié van Diemersfontein, Wellington Wines en Imbuko, te proe en te koop, asook springkastele vir die jonger garde. Bo is ’n groep vriende wat gesellig met van die Boland se beste wyne kuier.Foto’s: Jana Scheepers


Wellington-mark ’n treffer onder Bolanders

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article