Cody Hammond (15) van die Patrick Ross-karate-akademie in die Paarl en ’n leerder van Bergrivier Sekondêr, het dubbelgoud by die Kaapse Wynland Karatefederasie se kampioenskap gewen. Cody is met sy prestasie ook in die Suid-Afrikaanse nasionale span opgeneem.


Cody nou ’n karatekampioen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article