Die Demokratiese Alliansie het onlangs (Saterdag 6 April) sy Wes-Kaapse provinsiale manifes in die Paarl by die Hugenote-gemeenskapsaal bekendgestel. Dit het plaasgevind in die aanloop tot die provinsiale en nasionale verkiesing, wat op 29 Mei plaasvind. Links spreek Alan Winde, die Wes-Kaapse premier, die skare toe.Foto: John Steenhuisen/ Twitter (X)


DA werf Paarl se stemme

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article