Twee atlete van die afrigter Freddy Nefdt (middel) het in die afgelope atletiekseisoen besonders goed gevaar. Eli du Plessis van die Laerskool Drakenstein (links) het goud by die SA kampioenskap in hoogspring met 1,61 m gewen en Letoyah Klaasen (regs) van Nederburg Primêr het by die Boland-kampioenskap brons in die 100 m- en 200 m-wedlope verower.Foto: Ernest Kilowan


Laerskoolatlete (en afrigter) bring goud en brons huis toe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article