Dié twee atlete van die afrigter Freddy Nefdt het die afgelope atletiekseisoen baie goed gevaar. Eli du Plessis van die Laerskool Drakenstein het goud by die SA’s in hoogspring (1,61 m) en Letoyah Klaasen van die Laerskool Nederburg het brons by die Bolandkam-pi­oenskap in 100 m en 200 m verower.Foto: Ernest Kilowan


Top-atlete

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article