Die Interskole redenaarskompetisie het verlede Dinsdag (16 April) by die Laerskool Paarl Gimnasium plaasgevind. Die kompetisie is aangebied in samewerking met die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en die Afrikaanse onderwysnetwerk. Altesaam 13 redenaars van sewe verskillende skole van oor die Wynland heen het deelgeneem. Slegs onvoorbereide toesprake is gelewer en beoordeel. Agter is Samuel Minnaar (museumbeampte van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument), Mia du Preez (beoordelaar) en Mandy Griesel (beoordelaar). Voor sit Emma van Heerden van die Laerskool Paarl Gimnasium (2de)

Redenaars dink op hul voete

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article