Die Hoërskool Paulus Joubert en Charlstone Hill het verlede Woensdag mekaar op die Boy Louw-velde gepak. Op die foto breek Antonio Damonse, senter van Paulus Joubert, deur Charleston Hill se verdediging. Paulus het die wedstryd met ’n indrukwekkende 27-0 gewen. Foto: Ernest Kilowan


Paulus Joubert kom bo uit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article