Die hoërskole Paulus Joubert en New Orleans het verlede week op die Boy Louw-veld teen mekaar te staan gekom. New Orleans het die wedstryd 14-10 gewen. Bo is NO se Leo Philander, wat sy span se wendrie in die doodsnikke van die wedstryd gedruk het.Foto’s: Ernest Kilowan


NO en Paulus sê mekaar die stryd aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article