Kom deel in ’n wonderlike aand met sjerrie en musiek, insluitend ’n kamerorkes en manskwartet onder leiding van die plaaslike musikant Laurinda Hofmeyr. Winterklanke word op 31 Mei om 18:30 by die Paarl-Vallei-gemeente aangebied. Kaartjies vir die konsert kos R200 en bykomend R150 vir fynproewer-sop en brood en kuier daarna in die kerksaal. Kontak die kerkkantoor by 021 872 4395 vir besprekings.
PV bring salige Winterklanke
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.